Ek geniet dit al vir baie jare om vir ons familie en vriende tydens
spesiale geleenthede te 'cater'. Ek doen ook al vir ongeveer 5 jaar die
spyseniering vir my Sussie se winkel tydens haar jaarlikse Kersaand. Dit
is vir my heerlik om die beplanning te doen vir enige spesiale
geleentheid.
Hier is 'n paar fotos van van hierdie geleenthede.
No comments:
Post a Comment