Saturday, 1 February 2014

Ons het onlangs die voorreg gehad om vir my sussie se dogter 'n "Kombuistee" te hou vir haar troue. Wat 'n feestelike geleentheid was dit nie. Dit is gedoen by dieselfde plek as waar die troue gehou is in die KZN Midlands. The Windmills Resort.

Hier is fotos van die geleentheid.


Moeder en Bruid




3 Generasies











Skuimpie ringe

Tuisgemaakte suigstokkies met blomme in

Gebakte balsamiese beet op saadbrood


Biltong-kaasharte, Spicy curls en Roomkaas balle met 'cranberries' en neute


Pekanneut-karamel tertjies